Thursday 4 January 2018

Van Zebulon verby Holland tot in die Kaap?

Ahoy daar seevaarders en walskippers! So gepraat van die 12 Stamme van Israel in die Verspreiding, - kyk ek toe weer na elke stam se vaardighede. Zebulon het skynbaar in seevaart en handel gepresteer. Daar is suggestie dat Zebulon 'n paar nasate in Holland en in SA sou kon oorhou? Wat dink die lesers? Het die Lewende God 'n plan met die Boere-Afrikaner in SA? Waarom die omvattende Volksmoord teen ons mense, en wederstrewige teenkantings asook Afrikaner faksies onderling?




No comments:

Post a Comment