Friday 20 July 2018

Selfstandigheid en Vennootskappe


Ahoy daar verarmende Volksgenote! Terwyl ons armoede ons inhaal en ons nog bietjie hande vou om uit te rus of te wag vir beter dae, sedert 1994, herhinder ek my aan die waarde van Unies en Alliansies wat met die regte vennote vir die regte redes al sedert die Bybel se tye gesluit is. Hoe lank gaan dit neem vir die Geloftevolk oorblyfsel in Suid-Afrika om tot verantwoordelike rentmeesterskap, selfregering en handelsvennote te kom?




1 comment:

  1. Is hier van ons verarmde volksgenote wat toegang tot hierdie gesprekke het?

    ReplyDelete