Sunday 5 September 2021

Vloede van Ongeregtigheid!

Ahoy daar verdrukdes! Hier aan wal gaan dit meer ongemaklik as ooit. Onreg is die wagwoord. Die outoriteite wat moet regeer en regspreek, pleeg daagliks meer onreg en oortree daagliks meer van hulle landsburgers se regte. Dan word die ongeregtighede sommer ook na werkgewers en winkeleienaars gedelegeer, - om onomkeerbare impak op mense se lewens te maak! Die kerke blyk nie werklik aan die vloedwaters van ongeregtigheid te ontkom nie, en slaag ook nie om mense werklik teen onreg te beskut nie. Hoe stop ons die groeiende boosheid? 



1 comment:

  1. Sien asseblief my beskeie mening in 'n apparte dokument wat ek per e-pos sal stuur aangesien dit te lank is vir hierdie raampie.

    Shalom.

    ReplyDelete