Saturday 22 December 2018

Vasco da Gama (1460 -1524)


Ahoy daar geskiedenisliefhebbers! Vasco da Gama het Portugal op die map gesit. Ons praat nie hier van leunstoelsitters of kantlyn-toeskouers nie. Hierdie man en sy skepe, moontlik ge-inspireer deur mense soos Marco Polo, was "doen" mense. Vasco verken die Weskus en die Ooskus van Afrika, en bereik IndiĆ« op 20 Mei 1498 nadat hy o.a. in SA by Mosselbaai aangedoen het! Dankie Vasco! Dis manne soos jy wat ander na jou aangemoedig het om ook die Kaap van Storms en Suid Afrika op die map te sit.



No comments:

Post a Comment